Joost Spieelbeeld

Joost van der Westhuizen, heel moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het op die veld en daarvan af al vir eweveel opwinding in die media gesorg. Sy onverskrokkenheid as rugbyheld en die omstredenheid in sy persoonlike lewe het oraloor opspraak gewek en hom voortdurend in die nuus gehou.

Date
: 12 November 2015
ISBN Number
: 978-1-770220782
Author
: Gemmel, David
Year
: 2009
Publication Page
: 267
Media Type
: Book
Document