Hansie Cronje Sy Lewensverhaal

Hansie Conje se wereldwye gewildheid het gespruit uit sy vrolike, ongekunstelde benadering tot die lewe en 'n betowerende sjarme wat die meeste mense wat met hom te doen gekry het se harte gewen het. Sy gemaklike omgang met die publiek het hom geliefd gemaak onder meer as net krieketgeesdriftiges. Hansie se glansryke leierskap was die gevolg van 'n ingebore aanleg vir sport, 'n buitengewone vegtersinstink en 'n genadelose toewyding aan persoonlike sukses en sportmanskap. Die feit dat hy 'n uitgesproke Christen was, het sy omstrede betrokkenheid by die Indiese dobbelmafia selfs meer opspraakwekkend gemaak.

Date
: 16 November 2010
Author
: King, Garth
Year
: 2005
Publication Page
: 301
Media Type
: Book
Document
: Complete the form below to request more information

Document Request Form

Full Name (required)

Email Address (required)

Contact Number (required)

Postal Address (required)

Message

For security reasons, please enter the letters above in the box
below; please note that the text is case sensitive.